MAAK JOU KIND SPEEL-SPEEL SLIM! [Selfdoen-kursus]

R74.00

Ouerskapkenner Lizanne du Plessis help jou om verhoudingsbou-oomblikke deel te maak van julle alledaagse roetine. Dit is oomblikke wat jou kind tegelykertyd slimmer, soeter en ouliker sal maak! PLUS! Jy kry ook speletjies vir wanneer jou kind opstaan, speel, ry, eet en bed toe gaan.

99 in voorraad

R74.00

99 in voorraad

Voeg in Mandjie
Koop Nou
As jy die produk koop kan jy 74 Bonuspunte verdien.
Kategorie: Etiket: