Ma-wees is makliker as wat jy dink! [Oudioboek]

R59.00

Al het jy nie opleiding gekry nie – hier is raad!

Ontspan! Jy hoef nie alles vir jou kind te doen nie! Met die regte tydsbestuur kan jy jou kind onafhanklikheid leer.

981 in voorraad

R59.00

981 in voorraad

Voeg in Mandjie
Koop Nou
As jy die produk koop kan jy 59 Bonuspunte verdien.
SKU: oudioboeklizanne Kategorie: Etikette: ,

[Luister in Verrso, Voelgoedboeke se APP]

[Luistertyd 45 minute]

Vandag kan ma’s leer oor kinders grootmaak in duisende verskillende boeke, kursusse, tegnieke en metodes. Dit kan jou dalk laat dink ouerskap is harde werk en gekompliseerd. Maar dit is nie!

Ouerskap is om die regte omgewing te skep waar jou kind gekoester kan word. ’n Omgewing waarbinne hulle kan groei, fisiek, geeestelik en emosioneel..

Ontspan! Jy hoef nie alles vir jou kind te doen nie! Met die regte tydsbestuur kan jy jou kind onafhanklikheid leer en dat eiewaarde nie van prestasie afhang nie. Sorg vir die regte balans tussen skermtyd en buite speel, sodat hulle verbeeliding kan blom.

Kinders het tyd en ruimte nodig om kinders te kan wees en jy het tyd en ruimte nodig om die ouer te wees. Jy hoef nie supermamma te wees nie – net goed genoeg. Koester julle gesinstyd en maak tyd vir praat met mekaar.

En wanneer jy vasbrand met tantrums, sterk willetjies, bedorwe brokkies en verskillende temperamente almal saam onder een dak, luister na jou mentor. Jy kan enige tyd dag of nag nou letterlik op haar knoppie druk vir raad wat werk..