Lewe in volkleur [Webinaar]

R119.00

Lynette Beer wys jou hoe om jou persoonlike en professionele drome te bewaarheid. Die vier kleure en persoonlikheidstipes sal jou help om op alle gebiede van jou lewe – van jou verhoudings tot jou loopbaan – uit te styg.

As jy die webinar bygewoon het, sal jy kan sê jy kén jouself. Jy sal verstaan hoe jou temperament werk en hoe dié van ander mense by joune aanhaak … of daarmee bots.

Ingesluit is ’n 15-minuut-temperamenttoets wat jou oë oopmaak vir die vier basiese temperamente en die een wat by jou oorheersend is.

98 in voorraad

R119.00

98 in voorraad

Voeg in Mandjie
Koop Nou
As jy die produk koop kan jy 119 Bonuspunte verdien.
Kategorie: Etiket: