Lewe in volkleur (Selfoonboek)

R27.00

Weet wie jý is en verstaan ander mense beter

Lynette Beer wys jou hoe om jou persoonlike en professionele drome te bewaarheid. Die vier kleure en persoonlikheidstipes sal jou help om op alle gebiede van jou lewe uit te styg – van jou verhoudings tot jou loopbaan.

983 in voorraad

R27.00

983 in voorraad

Voeg in Mandjie
Koop Nou
As jy die produk koop kan jy 27 Bonuspunte verdien.
SKU: 9781432208363S1 Kategorie: Etikette: ,

Mense verskil. Elkeen dink anders, doen anders en het ’n heel ander siening van pret, stres, besluitneming of hoe om dinge gedoen te kry. Stel jou voor hoeveel suksesvoller en gelukkiger ons sal wees as ons die insig het om onsself en ander te verstaan!

Lynette Beer wys jou hoe om jou persoonlike en professionele drome te bewaarheid. Die vier kleure en persoonlikheidstipes sal jou help om op alle gebiede van jou lewe uit te styg – van jou verhoudings tot jou loopbaan.

Voltooi die 15 minute toets en leer al die belangrikste aspekte van jou kleur (temperament) ken.