Jy is splinternuut

Verkoop deur Voelgoed Bestellings

R69.00

Jy is splinternuut – dagstukkies om só te leef is geskryf in Lynette Beer se kenmerkende styl wat met die hart praat. Dit is vol bemoediging en inspirasie én sal jou nader aan God bring.

In 2 Korintiërs 5:17 lees ons: “Iemand wat aan Christus behoort, is ’n nuwe mens. Die oue is verby, die nuwe het gekom.” Dis maklik om te sê jy is ’n “nuutgebore kind” van God. Maar hoe antwoord jy dié toetsvraag: Het jy toegelaat dat God jou prioriteite nuut skryf? Nuwe mense kyk nuut na mense en die wêreld om hulle. Hulle is dankbaar vir die klein dingetjies. Hulle sien ander raak waar hulle swaarkry. Hulle tel hulle seëninge en deel dit uit.

99 in voorraad

Jy is splinternuut

R69.00

99 in voorraad

Voeg in Mandjie
Koop Nou
SKU: 9781432209575 Kategorie: