Jou geloofs groei- BYBELgids [e-Boek]

R90.00

Verstaan jou geloofslewe, vrae en Bybel beter

In die Geloofsgroei Bybelgids word 50 geloofsgroeitemas ondersoek en sal jy God se hart oor ’n onderwerp ontdek. Dis saamgestel om jou grootste geloofsvrae te beantwoord.

995 in voorraad

R90.00

995 in voorraad

Voeg in Mandjie
Koop Nou
As jy die produk koop kan jy 90 Bonuspunte verdien.
SKU: 9781432200886 Kategorie: Etiket:

[Lees in Verrso, Voelgoedboeke se e-leser APP]

Die Geloofsgroei Bybelgids is saamgestel om jou grootste geloofsvrae te beantwoord en praktiese oplossings te gee.

In hierdie boek word 50 geloofsgroeitemas volledig ondersoek en sal jy God se hart oor; ‘n onderwerp ontdek.

Dit gee jou ook praktiese “hoe om”-raad wat jou geloofslewe van nutteloos sal verander in; ’n kragtige geloof wat berge kan versit.

Dit sal jou gedagtes vernuwe; jou geloof versterk en jou toerus om ook iets vir ander te beteken.

Al die harde naslaanwerk is klaar vir jou gedoen. Gaan soek net onder die alfabetiese lys na die antwoord waarna jy soek; soos byvoorbeeld:

  • besluite
  • drome
  • geluk
  • konflik
  • oorwinning of
  • selfaanvaarding.

Die Bybel is; ’n skatkis vol kennis; hoop en geloofsinspirasie; maar soms verdwaal ons tussen al die inligting. Die Geloofsgroei Bybelgids is die ideale hulpbron om saam met jou Bybel te gebruik – vir jou persoonlike Bybelstudie, maar ook in groepe. Dit is die onontbeerlike kaart wat jou gaan help met al jou geloofsvrae.