HOE OM ’n goed genoeg ma te wees! [Leesgids]

R14.00

[Lees in Verrso, Voelgoedboeke se e-leser APP]

Met al die raad wat jou kan help om jou kinders die oulikste kinders te maak, wil dit amper voorkom asof perfekte ouerskap bestaan … Net soos wat daar nie die perfekte werk of verhouding bestaan nie, geld dieselfde vir ma-wees. Om al die balle in die lug te hou en te verwag dat alles perfek gedoen kan word, is ’n wenresep vir teleurstelling.

992 in voorraad

R14.00

992 in voorraad

Voeg in Mandjie
Koop Nou
As jy die produk koop kan jy 14 Bonuspunte verdien.
SKU: purchase.issue_2933_162789620708 Kategorie: Etiket: