Gryp die oomblik!-sonpet

R99.00

Jy betaal slegs R99 per sonpet as jy dit voor 30 November koop.
Almal wat op die 2022-bootreis gaan en aanlyn gekoop het, sal hulle sonpette op die skip kan afhaal en spaar dus die afleweringskoste.

+

Koop 4 en kry GRATIS aflewering

’n Sonpet is lankal nie meer slegs vir sport nie, dit kan gemaklik én stylvol wees – inteendeel, elke vrou moet ten minste een gunsteling hê. Die pienk Gryp die oomblik-sonpet is spesiaal vir die #NetGirls-bootreis ontwerp, maar of jy nou op die bootreis saamgaan of nie, bederf jouself met dié sonpet op jou kop! Dit is perfek vir warm dae langs die swembad, vakansietyd by die see, ’n buiteontbyt saam met vriendinne of ’n lekker sportsessie. En jy kan jou hare in ’n bolla, vlegsel, of poniestert dra sonder dat dié verstelbare pet jou haarstyl bederf. Om die oomblik te gryp, is ’n belangrike bestanddeel vir ’n gelukkige lewe. As jy ontspan, vakansie hou, kuier of oefen, hoekom dit nie sommer in ’n gemaklike sonpet doen nie – in styl en met oorgawe!

(Beskikbaar vir aflewering in November)

127 in voorraad

R99.00

127 in voorraad

Voeg in Mandjie
Koop Nou
As jy die produk koop kan jy 99 Bonuspunte verdien.
SKU: Gryp die oomblik!-sonpet Kategorie: Etiket: