Vir die tafel, bank of bed! Hierdie Linne is vir die individu! Handgeverfde skilderye deur die kunstenaar MITA wat na kwaliteit linne vertolk is. Hierdie produk is ten volle wasbaar in ‘n wasmasjien, kan getuimeldroog en teen ‘n gematigde hitte gestryk word!
Produk is bygevoeg in jou Wenslysie
Kyk na Wenslysie
Die produk is reeds in jou wenslysie
Kyk na Wenslysie
Granate loper (01)
van Mita's Collection
R550.00 R495.00
Weerbarstige Kleur! Unieke Loper vir jou tafel, bank of bed van Mita’s Collection! Ook beskikbaar in koffietafel grootte!
SKU: GLR01/1750X600
Kategorieë: Dekor, Linne, Lopers, Mita's Collection, Mita's Collection
Dimensies | 1750 × 550 × 2 mm |
---|---|
grootte | 6, 8, 10, 12, 14, 16 |
Verwerking tydperk
Reg om te versend binne 1-3 werksdae van Suid Afrika