God se beste vir my

R144.00

U goedheid en liefde sal my lewe lank by my bly. Psalm 23:6

55 geliefde skrywers, soos Riekert Botha, Isak Burger, Esté Geldenhuys en ander se oordenkings is nou in een grootdruk Bybeldagboek byeengebring om jou elke dag die sekerheid te gee dat Hy net die beste vir jou wil hê en gee, maak nie saak wat jou omstandighede is nie.

22 in voorraad

R144.00

22 in voorraad

Voeg in Mandjie
Koop Nou
As jy die produk koop kan jy 144 Bonuspunte verdien.
SKU: 9781432206185(W1-19-G04) Kategorie: Etiket:

Die Here het nog altyd gedoen wat Hy belowe het.

Hy is nog steeds dieselfde betroubare Vader wat Abraham, Isak en Jakob geken het.

Dit beteken egter nie dat daar geen terugslae en teëspoed sal wees nie, maar terwyl jy swaarkry, kan jy weet dat alles uiteindelik reg sal uitwerk, want Hy beplan net goeie dinge vir jou.

Jy kan dankbaar op jou lewenspad terugkyk en sien hoe Hy jou gedra het.

Jy kan vol hoop vir die onbekende toekoms vorentoe kyk in die wete dat Hy die res van die pad ook saam met jou sal stap – tree vir tree.