Geometriese print Bootnek Top, Bruin

van Brava Clothing

R575.00 R518.00

Dit is die klasieke Bootnek styl, gemaak om jou sleutelbene af te wys. 'n Effense deurskynende bloes verbloem net genoeg om te vlei. Ragfyn geweefde chiffon met 'n geometriese print.

Sien gids vir klere groottes: Brava Clothing

Maak skoon
SKU: BR620801/02/03/04 Kategorieë: , , ,