Foute wat (selfs oulike) ma’s maak [Oudioboek]

R49.00

Is jy gedurig besig om jouself te vergelyk met die prentjie van die perfekte ma?

589 in voorraad

R49.00

589 in voorraad

Voeg in Mandjie
Koop Nou
As jy die produk koop kan jy 49 Bonuspunte verdien.
SKU: Foute wat (selfs oulike) ma's maak (oudioboek) Kategorie: Etiket:

Foute wat (selfs oulike) ma’s maak se bedoeling is nie om liefdevolle ma’s wat hulle bes probeer maar nie perfek is nie, te laat skuldig voel nie. Inteendeel, jou kinders het nie ’n perfekte ma nodig nie, net een wat goed genoeg is!