Moeg vir altyd hoofpyn hê? Omhels jou seksualiteit én jou bedmaat!
Elke vrou se klein boekie oor seks
- gee antwoorde op vrae wat jy te bang is om te vra
- moedig jou aan om verskille tussen julle te oorkom
- help jou om jou (én jou man se) lyf lief te kry
- leer om jou man te verstaan deur vraelyste wat julle invul
- lei julle om ’n seksplan op te stel wat vir júlle werk
- wys hoe om ’n opwindende sekslewe te hê.
Met intimiteit as hemelse gawe kan jy ’n gelukkige huwelik in ’n seksmal wêreld hê.