EkwilEkkanEksal-konferensie [Opname]

R79.00

2020 was ’n moeilike jaar vir almal – veral vir die energieke doeners en die dromers onder ons. Dis maklik om jou frustrasies na 2021 oor te dra en nie kreatiewe planne vir die nuwe jaar te maak nie. Ná al die teleurstellings het jy dalk hoop verloor, juis nou dat die wêreld jou méér nodig het.
Dis nie nou die tyd om terug te sit en met gevoude arms te wag vir beter dae nie. Nou is die tyd om dinge te laat gebeur.

99 in voorraad

R79.00

99 in voorraad

Voeg in Mandjie
Koop Nou
As jy die produk koop kan jy 79 Bonuspunte verdien.
Kategorie: Etiket: