EK IS DAAR VIR JOU! (BEDERFPAK)

R49.00

Dié e-geskenk hoef nie toegedraai te word nie, en word dadelik afgelewer! In die tye waarin ons leef probeer almal tuisbly. Ons handhaaf sosiale afstand en kuier nie so gereeld saam met geliefdes soos voorheen nie. Om vriende en familie te hê wat regoor die wêreld woon, is ook glad nie ’n nuutjie nie.

61 in voorraad

R49.00

61 in voorraad

Voeg in Mandjie
Koop Nou
As jy die produk koop kan jy 49 Bonuspunte verdien.
Kategorie: Etiket: