Die sierboom sakpas gids [e-Boek]

R48.00

’n Oorlewingsgids vir elke ouer wat ‘n;sierboom grootmaak; ‘n perfeksionistiese, bekommerde kind wat oormatig selfbewus is.

986 in voorraad

R48.00

986 in voorraad

Voeg in Mandjie
Koop Nou
As jy die produk koop kan jy 48 Bonuspunte verdien.
SKU: 9781432202705 Kategorie: Etiket:

[Lees in Verrso, Voelgoedboeke se e-leser APP]

IS JOU KIND …
•   maklik bekommerd of moedeloos
•   oormatig selfbewus
•  regverdig teenoor ander
•    ernstig en perfeksionisties?

Dan kweek jy bes moontlik ’n SIERBOOM en kan jy nie sonder hierdie oorlewingsgids klaarkom nie!

Lees ook kweek kinders met karakter waarin al 4 temperamentstipes bespreek word