Die palmboom sakpas gids [e-Boek]

R48.00

’n Kweekplan vir jou populêre, pretliewende en positiewe kind

’n Oorlewingsgids vir elke ouer wat ‘n palmboom; grootmaak; ’n sosiale, vermaaklike kind wat vatbaar is vir groepsdruk.

989 in voorraad

R48.00

989 in voorraad

Voeg in Mandjie
Koop Nou
As jy die produk koop kan jy 48 Bonuspunte verdien.
SKU: 9781432202682 Kategorie: Etiket:

[Lees in Verrso, Voelgoedboeke se e-leser APP]

IS JOU KIND …
– gewild en sosiaal
– maklik verveeld
– vermaaklik en oorspronklik
– vatbaar vir groepsdruk?

Dan kweek jy bes moontlik’n PALMBOOM en kan jy nie sonder hierdie oorlewingsgids klaarkom nie!

Lees ook kweek kinders met karakter waarin al 4 temperamentstipes bespreek word.