Die merkwaardige wysheid van Salomo [e-Boek]

R78.00

Salomo het merkwaardige kennis van verhoudings en die lewe gehad … Dié wysheid het hy van God ontvang. Daarom is DIE MERKWAARDIGE WYSHEID VAN SALOMO gewaarborg om jou lewe te verander. Verskuif jou bestaan van bekommernis en probleme na ’n lewe van gemoedsrus en oorwinning.

996 in voorraad

R78.00

996 in voorraad

Voeg in Mandjie
Koop Nou
As jy die produk koop kan jy 78 Bonuspunte verdien.
SKU: 9781432204143 Kategorie: Etiket:

[Lees in Verrso, Voelgoedboeke se e-leser APP]

Salomo het merkwaardige kennis van verhoudings en die lewe gehad … Dié wysheid het hy van God ontvang.

Daarom is DIE MERKWAARDIGE WYSHEID VAN SALOMO gewaarborg om jou lewe te verander. Verskuif jou bestaan van bekommernis en probleme na ’n lewe van gemoedsrus en oorwinning. In kombinasie met ’n 21ste-eeuse sielkundige bied hierdie wyshede besondere advies, riglyne en antwoorde vir die moderne man, vrou en jongmens.

Kry die regte wysheid met temas soos:

  • Besigheids- en finansiële intelligensie vir welvaart
  • Die beginsels van leierskap
  • Die huwelik en hoe om kinders groot te maak
  • Waarhede rakende menseverhoudings
  • Die vermyding van foute en swak oordeel
  • Strategieë vir sukses
  • Rigsnoere vir jou beroep en loopbaan
  • Riglyne vir jongmense