Die Bybel@kinders (Gratis aflewering ingesluit!)

R149.00

Ou en Nuwe Testament

God se Woord in ’n maklike, lekkerlees Afrikaans wat kinders kan verstaan.

707 in voorraad

R149.00

707 in voorraad

Voeg in Mandjie
Koop Nou
As jy die produk koop kan jy 149 Bonuspunte verdien.
SKU: 9781432208028(W1-19-E01)(uitverkoping) Kategorie: Etiket:

GOD SE BOODSKAP IN ’N TAAL WAT KINDERS VERSTAAN. Die skrywerspan van dieBybel@kinders het met verantwoordelikheid God se Woord getrou aan die betekenis in maklike Afrikaans vertaal, spesiaal vir kinders.

Aan die begin van elke boek is daar ’n kort inleiding wat die opsomming van die inhoud gee, om dit maklik en verstaanbaar te maak.

Die Bybelboeke is ook in korter dele ingedeel met ’n opskrif wat mooi verduidelik waaroor die spesifieke deel gaan. Die sinne is lekker kort en lees maklik omdat eenvoudige woorde gebruik is.

Dit is ideaal vir voorlees, maar tog is die taal so maklik dat dit net reg is vir selflees ook.