Die Ander Kant Van Seerkry (Selfoonboek)

R27.00

Hoe om hartseer en pyn te verwerk.

Die meeste van ons sukkel om heel te word na seerkry in ons lewe …
die anderkant van seerkry help ons om deur die rouproses te werk en weer heel te word sódat ons kan terugbons en weer kan lewe!

989 in voorraad

R27.00

989 in voorraad

Voeg in Mandjie
Koop Nou
As jy die produk koop kan jy 27 Bonuspunte verdien.
SKU: 9781432206826 Kategorie: Etikette: ,

Die meeste van ons sukkel
om heel te word
na seerkry in ons lewe …
die anderkant van seerkry help ons
om deur die rouproses te werk
en weer heel te word sódat ons
kan terugbons en weer kan lewe!
Die seerkry- en heelwordproses word deur Johan Smit op sy fyn en deurdagte manier omskryf. Stap vir stap lei hy jou deur die rouproses van stukkendheid en verslaenheid om op te hou huil en heel te word. Hy leer jou dat as jy jou hand in liefde uitsteek, vou God sy hand om joune en maak jou lewe weer vol vitaliteit en daadkrag. Dan kan jy met daardie lewensenergie ander aanraak om ’n nuwe pad van vreugde en blydskap te loop in die lig van God se liefde. Dan lééf jy en dié wat jy aanraak opnuut met ’n lied in die hart.