Custard vir die siel

R119.00

Die verhaal van Isabella

Vertrek saam met die karakter Isabella op ’n reis en sien hoe pyn omskep word in iets wat saak maak; dan eers is jy werklik vry.

102 in voorraad

R119.00

102 in voorraad

Voeg in Mandjie
Koop Nou
As jy die produk koop kan jy 119 Bonuspunte verdien.
SKU: 9781770311602(W1-18-H01) Kategorie: Etiket:

Op die vooraand van haar 25ste huweliksherdenking behoort Isabella se lewe goed te wees. Sy is getroud met Herman, ’n bekende sielkundige, en het twee tienerseuns en ’n mooi huis.

Maar eintlik is haar lewe besig om uitmekaar te val.

Dit maak dat sy haar toevlug neem tot soetgoed en Ingrid Jonker se somber poësie. En sy het die verskriklikste vermoede …Dan verras Herman haar met ’n reis na haar geboorteland.

Dit is ’n reis wat haar eers naak stroop – en dan haar pyn in purpose omskep. Nou moet sy leer om haar vryheid te aanvaar …Kliek hier vir Susan se debuutroman, Oros vir die Siel