CLA

van Manna Health

R173.00

Die Manna CLA; of Gekonjugeerde linolsuur; is ‘n vetsuur wat ‘n groot positiewe effek op jou algehele gesondheid kan hê. Dit word meestal gebruik om die immuun stelsel te versterk; en ook om die vetdeposito’s af te breek.