BUBBLE TUB (naartjie & lemon) 1000ml

van MIES

R250.00 R225.00

Wie hou nie van ʼn borrelbad nie? Dalk dames wat sukkel met n gejeuk na die tyd? Wel nie met MIES bubble tub nie. Hierdie bestaan uit 100% natuurlike bestanddele, mens kan selfs ʼn baba hierin bad!

SKU: WMIES006 Kategorieë: ,