Blomdruk Omslag Rok, Pers

van Brava Clothing

R298.00R698.00

Dis 'n klasieke Omslag rok met 'n moderne ontwerpers kartel kraag en kartel mou omslag. Dit vou links oor regs en maak aan jou linkerkant vas met die bandjies soos verkies. Gemaak uit 'n oosterse blomprint op polikatoen satyn.

Maak skoon
SKU: BR550101/02/03/04 Kategorieë: , , ,