Amber Bar

van Willa Krause Skin Care

R105.00 R94.50

Gliserienbasis verryk met vitamiene en ekstra bevogtigers, rooibosekstrak, palmolie en jojoba–olie.

Kalmeer en voorkom sensitiwiteit.