52 Mooiste Bybelstories

R144.00

Volkleur Bybelstorieboek vir kinders

52 verhale uit die Bybel as maklike stories oorgeskryf sodat kinders dit kan verstaan en terselfdertyd ’n liefde vir Jesus kan kweek.

117 in voorraad

R144.00

117 in voorraad

Voeg in Mandjie
Koop Nou
As jy die produk koop kan jy 144 Bonuspunte verdien.
SKU: 9781432208752(W1-19-B02) Kategorieë: , Etiket:

Al die belangrike mense van die Bybel is hier…

  • Jakob met sy twaalf seuns
  • Josef, wat die onderkoning van Egipte word
  • Moses in sy bedjie op die Nylrivier
  • Dawid, wat die reus met sy slingervel aanvat

En natuurlik Jesus en wat Hy gedoen het …

  • Hoe Hy duisende mense kos gegee het
  • En ’n groot storm op die see stilgemaak het
  • Hoe swaar Hy gekry het
  • En hoe goed Hy vandag nog vir ons is

Jaco Thom het 52 verhale uit die Bybel as maklike stories oorgeskryf sodat kinders dit kan verstaan en terselfdertyd ’n liefde vir Jesus kan kweek.

By elke storie is daar ’n pragtige volkleur-illustrasie wat die storie uitbeeld en jong verbeeldings sal aangryp. As bonus is daar 10 ekstra prentjies wat wag om ingekleur te word en lewe te kry!

Op hierdie manier gebruik kinders al hulle sintuie om inligting vas te lê. Hulle kan die boek hulle eie maak deur ook die gevoelens uit te beeld wat hulle met elke storie ervaar. As bonus is daar ’n CD waarop Janine van Niekerk van Radiokansel al die stories voorlees.