50 Vrae wat kinders vra oor God, geloof en die hemel [e-Boek]

R44.00

Met antwoorde vir ouers

50 vrae wat kinders vra oor God, geloof en die hemel bied antwoorde op tipiese vrae wat kinders vra.  Die boek help ouers om te weet wat om hulle kind te antwoord en gee ook vir Ma en Pa groter insig in verskeie kwessies oor die Bybel, God, die hemel en geloof.

987 in voorraad

R44.00

987 in voorraad

Voeg in Mandjie
Koop Nou
As jy die produk koop kan jy 44 Bonuspunte verdien.
SKU: 9781432201036 Kategorie: Etiket:

[Lees in Verrso, Voelgoedboeke se e-leser APP]