5 minute voor en na die dood [e-Boek]

R66.00

Antwoorde oor die dood het en die lewe hierna

Die dood is deel van die lewe.

‘n Werklikheid wat mense seermaak, maar ook die begin is van alles wat hierna gebeur. En dís waaroor mense so baie vrae het.

5 minute voor en ná die dood ontrafel die geheime en misterie van doodgaan. Dit praat reguit teen onbybelse geloofsbeskouings en waarsku dat jy nou die regte besluite moet neem. Maar dis nie ’n bangmaakpreek nie!

931 in voorraad

R66.00

931 in voorraad

Voeg in Mandjie
Koop Nou
As jy die produk koop kan jy 66 Bonuspunte verdien.
SKU: 9781432205874 Kategorie: Etiket:

[Lees in Verrso, Voelgoedboeke se e-leser APP]

HEMEL OF HEL?

Die dood is deel van die lewe. ’n Werklikheid wat mense seermaak, maar ook die begin is van alles wat hierna gebeur.

En dís waaroor mense so baie vrae het.

● Is elkeen se sterfdatum vooruitbepaal – en deur wie?
● Wat gebeur net voor jy jou laaste asem uitblaas?
● Wat ervaar jy wanneer jy sterf en waar is jy net daarna?
● Hoe lyk die hel en moet gelowiges bang wees om daar te beland?
● Kan mense ná selfdood hemel toe gaan?
● Hoe sal dit wees om vir ewig by Jesus te wees?

5 minute voor en ná die dood ontrafel die geheime en misterie van
doodgaan.

Dit praat reguit teen onbybelse geloofsbeskouings en waarsku dat jy nou die regte besluite moet neem.

Maar dis nie ’n bangmaakpreek nie!
Jesus se woorde oor die hiernamaals in Lukas 16:19-31 sal al jou vrae beantwoord.

Isak Burger se wysheid uit die Woord sal jou vrese vervang met sekerhede oor genade wat vir elkeen beskikbaar is.
“Jy sal nuwe waardering kry vir die voorreg van voluit lewe met ’n uitsig op heerlike dinge wat vir jou wag.
En as jy treur oor ’n geliefde wat dood is, sal jy getroos voel en weet: Eendag sien ons mekaar weer.”