‘n Nuwe jy Vet Verbrander Tropical

van Finesse

R252.00 R202.00

’n Termogene, gegeurde drankie om jou vloeistofinname te verhoog. Dit is verryk met antioksidante om die uitwerking van vry radikale te bekamp. Verbeter energieproduksie en bloedsomloop in die liggaam. Dis ‘n heerlike manier om daardie ekstra vetjies om die middel weg te kry. Beheer jou eetlus deur hierdie drankie soggens te drink.

SKU: njvvt Kategorieë: , ,