Hoe werk ons bonuspunt sisteem?

Vir elke R1 wat jy spandeer op ons winkel, verdien jy 1 bonuspunt.

Dit word opgegaar vir elke transaksie wat jy voltooi op voelgoedwinkel.

Met hierdie bonuspunte, kan jy nog produkte op ons winkel koop, of gebruik om goedkoper te betaal vir produkte.

10 bonuspunte is R1 werd.

1000 bonuspunte is R100 werd ens.

 

Voorbeeld:

Jy het R2000 spandeer op voelgoedwinkel (Dit kan in 1 transaksie wees of in ‘n klomp verskillende transaksies)

Dit beteken jy het 2000 bonuspunte verdien (R200).

Jy beplan om weer op voelgoedwinkel te koop, en jou transaksie totaal is R300.

Jy kan op hierdie transaksie jou bonuspunte gebruik wat jou totaal af sal bring na R100.

[yith_ywpar_points_list]