6 gedagtes oor “finesse

  1. Marlene Muller sê:

    Subskripsienommer: 237728
    Na 3 eposse aan subs@finessemag.co.za, in verband met my Sept-uitgawe van die Finesse tydskrif wat ek nog steeds nie ontvang het nie, het niemand nog reageer op my navraag of enige terugvoer gegee nie. Help, asb

  2. Catherine sê:

    goeie dag, ek hoor op die radio van die Finesse voelgoed JY Fees, asb kontak my ek was verlede jaar daar en het dit baie geniet en wil dit graag weer hierdie jaar bywoon

    CATHERINE 0728970079

  3. Suzette7458 sê:

    Kan u asb vir my op hoogte bring of ek nog uitgawes van Finesse tydskrif oor het en waar ek die tydskrif nou moet aflaai? Suzette Kruger

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui