Produkt roterende advertensieblok Bladmerkers
Baby Havaianas Snow White – Pink

Baby Havaianas Snow White – Pink
These baby Havaianas are decorated with your little one’s favourite characters. They have a soft elasticated strap at the ankle and the signature Havaiana texture on the sole.
Corinne pienk

Corinne pienk
Hierdie bootreis-sandale is handgemaak en die saamgepersde leer is met pragtige blommetjies versier om daardie tikkie vroulikheid te verskaf. Die sool is van rubber sodat jy nie gly nie. Ideaal vir die skip, want die dek kan maar glad wees met tye en wanneer jy wil dans wil jy mos goed vastrap. Vir ekstra gemak is daar spons in die sool ingeheg en is die bandjies gevoering.
Sien gids vir skoen groottes:Â Skoen groottes
Versending vind plaas vanaf 13 Januarie.
Corinne ligbruin

Ester ring
‘n Elegante 925 (sterling silwer) fyn kroon ring om aan vrouens ‘n fisiese simbool van besondere betekenis te gee.
Sien gids vir ring groottes: Beautiful Beloved
Felix Vellies
Our latest and trendy city vellies with new soft suede inner lining!
Sien gids vir klere groottes: Vellies
Cellulite & Slimming Gel with Free Cellulite Massage cup

Cellu.lite is ’n sellulietjel wat wetenskaplik geformuleer is om selluliet te verminder. Omdat dit ’n waterbasis het, word die jel maklik deur die vel opgeneem.
Smeer die sellulietjel twee keer per dag aan jou probleemareas, verkieslik nadat jy gebad of gestort het saans en eerste ding in die oggend.
Cellu.lite-jel kom met ’n spesiale silikoonkoppie om die eindresultaat aan te help. Deur die jel met die silikoonkoppie in jou vel in te masseer word suurstofryke bloed gestimuleer om gestoorde vetselle af te breek.
Hout Krale(CB22)
Somer 2019 gaan oor helder, pragtige en gewaagde afdrukke wat die skoonheid van die natuur vier, en ideale bykomstighede moet eenvoudiger wees maar nogtans stylvol.
Hout Krale(CB21)

Hout Krale(CB20)

Hout Krale(CB19)

Hout Krale(CB17)

Hout Krale(CB16)

Bio-Active Collagen Ongegeur
SONTAL BioActive Pure Peptan® Collagen is ’n nutri-kosmetiese aanvulling wat jou liggaam in staat stel om kollageen reserwes te herbou en te onderhou, sodat jy weer kan jonk lyk en voel.
Platinum leave–in conditioner spray 250ml
Platinum kleur infusie opknapper sproei wat ingelaat word.
Anti-Hair Loss Capsules 60’s
Daaglikse aanvulling om haarverlies te bekamp en om gesonder hare en vinniger haargroei te bevorder.
Seën-armband
Soms is ’n eenvoudige ontwerp met ’n kragtige boodskap oor dankbaarheid presies wat jy nodig het om jou look af te rond en gemoed vir die dag reg te kry! Finesse se Seën-armband deur Essentials Jewellery is presies wat enige vrou nodig het!
Liquid Crystal Styling Gel – 250ml
Alle doeleindes stilering produk vir alle haar tipes.
More Hair Volumising Mist – 250ml

More Hair Volumising Mist – 250ml
Haar verdikker, stileer produk vir fyn, pap, reguit en dun hare met geen volume.
CONTROL Anti-frizz Shampoo – 250ml
Anti–haarverlies en kroes verminderende sjampoe vir fyn, krullerige en kroes hare, wat volume nodig het.
EXTREME Anti-frizz Shampoo 250ml
Uiters bevogtigend en versagtende sjampoe vir kroes, dik, krullerige en droë hare, met te veel volume.
CONTROL Anti-Frizz Conditioner – 250ml
Anti–haarverlies en kroes verminderende opknapper vir fyn, krullerige en kroes hare, wat volume nodig het.
Argan Oil SulphateFree Conditioner 250ml
Die Hannon Sulfate Free Shampoo help hare om vir langer blink, reguit en gesond te lyk.(250ml)
EXTREME Anti-frizz conditioner 250ml
Uiters bevogtigend en versagtende opknapper vir kroes, dik, krullerige en droë hare, met te veel volume.
More Hair Volumising Shampoo – 250ml
Anti–haarverlies, volumegewende sjampoe vir fyn, pap, reguit en dun hare met geen volume.
Finesse strandsak

Finesse strandsak
ALLES‒IN‒EEN‒STRANDSAK
Die Finesse alles-in-een-strandsak, met sy ruim binnekant, is die perfekte stoorplek vir alles wat jy vir ’n uitstappie nodig sal hê.
Cellulite & Slimming Gel with Free Cellulite Massage cup

Cellulite & Slimming Gel with Free Cellulite Massage cup
Cellu.lite is ’n sellulietjel wat wetenskaplik geformuleer is om selluliet te verminder. Omdat dit ’n waterbasis het, word die jel maklik deur die vel opgeneem.
Smeer die sellulietjel twee keer per dag aan jou probleemareas, verkieslik nadat jy gebad of gestort het saans en eerste ding in die oggend.
Cellu.lite-jel kom met ’n spesiale silikoonkoppie om die eindresultaat aan te help. Deur die jel met die silikoonkoppie in jou vel in te masseer word suurstofryke bloed gestimuleer om gestoorde vetselle af te breek.
Vroue Wat Glo T-Hemp
Die duursame kortmouhemp het ’n ronde hals, word gemaak van grys katoen-en-poliëstergaring en is effens swaarder– dus gemakliker om te dra. Die logo is modern en professioneel gedruk in wit.
Sien gids vir groottes: T-hemp groottes
Marquise Diamond Ring (16)
Palladium Plated Sterling Silver | 1 x 0.03ct Diamond | 1,8g
LU-MAY
-
Produk is bygevoeg in jou Wenslysie Kyk na WenslysieDie produk is reeds in jou wenslysie Kyk na Wenslysie

ONLANGS BEKYKTE PRODUKTE