besoeker (nie bevestig nie) (Fri, 01/13/2017 - 08:23)

Madelein, my woorde is min. Ek staan verstom oor die gawe wat jy het om in woorde weer te gee wat jy ervaar het en jou emosies op papier te verwoord!! Ek weet die Here glimlag en is bly en opgewonde oor jou, Sy kind. Rom 8:37. Maar in al hierdie dinge is ons meer as oorwinnaars deur Hom wat ons liefhet.
Ek bid vir jou God se se├źn en goesheid en guns toe.
En tot dan ... wees net!!!!!

besoeker (nie bevestig nie) (Fri, 01/13/2017 - 08:10)

Hi Mads..ek het so pas jou boek deurgelees. I saluut you!!!!!