Ceramide Collagen repair Oil

R400.00 R360.00

Met die Hollywood sterre wat gereeld onder die mes gaan om jonk te bly, voel ons “gewone” mense later of dit net nie moontlik is sonder om te laat sny nie. Gelukkig is daar produkte soos Willa Krause se Ceramide Collagen Repair oil, wat jou sommer binne 2 weke sal laat jonger lyk!

Verskaffer: Willa Krause