Vroue Wat Glo T-Hemp

Verkoop deur Voelgoed Bestellings

R136.00R150.00

Die duursame kortmouhemp het ’n ronde hals, word gemaak van grys katoen-en-poliëstergaring en is effens swaarder– dus gemakliker om te dra. Die logo is modern en professioneel gedruk in wit.

Grootte
Choose an option

R136.00R150.00

100 in voorraad

Voeg in Mandjie
Koop Nou
SKU: vrouewatglothemp Kategorie: Etiket:

Daar is ’n bekende gesegde wat sê dat die klere wat jy dra, baie verklap oor jou persoonlikheid en wat jy dink. Wat daarvan as jy mode en geloof meng wat nie net jou geloof versterk nie, maar jou ook die geleentheid bied om van Sy goedheid te getuig? Die Vroue Wat Glo T-hemp is ’n duursame kortmouhemp met ’n ronde hals. Dit word gemaak van katoen-en-poliëstergaring, is effens swaarder as ander hemde en gevolglik gemakliker om te dra. Die logo Vroue wat Glo is modern en professioneel gedruk in wit op die grys T-hemp. Volgens ’n vooraanstaande klereverskaffer kan ’n grafiese T-hemp tot meer as 3 000 keer gelees word. Evangeliese aksie met jou T-hemp het die potensiaal om jou geloof wyd en syd uit te dra. Vroue wat glo se T-hemp gaan alles daaroor om mooi en modern te lyk en terselfdertyd jou geloof te kan uitdra.

Grootte

, , , ,